Dis daardie tyd van die jaar. Almal soek vraestelle as voorbeelde of om te help om hul werk te verlig. ‘n Bietjie inspirasie gaan mos baie vêr in ‘n kwartaal soos die.
Hier is ‘n paar plekke waar jy dalk ou vraestelle kan kry. As jy weet van ander plekke, lewer asb. hier onder kommentaar en so kan ons mekaar help.
Die DBO se ou vraestelle: Departement van Onderwys
Plekke om Wiskunde vraestelle te kry:
Oos-Kaap Onderwysdepartement Graad 9
Oos-Kaap Onderwysdepartement Graad 10 en 11
Ou Matriekvraestelle van 2010 – 2014
PNHS hoërskoolvraestelle : Klik hier
Rekeningkunde vraestelle: Oos-Moot
Graad 9 en 10 Wiskunde: Superonnies
Oos-Kaap vraestelle: ECexams
Wiskunde Geletterdheid: Cripnotes
Verskeie vakke (in Google Drive): Klik hier
Daar is ook HONDERDE uitstekende vraestelle op Teacha!
AfriOnnie – Afrikaans EAT en Sosiale Wetenskappe
H&R Productions – Afrikaans Huistaal
KOMMA, leer en leessentrum – Toerisme, Gasvryheidstudies, EBW, Natuurwetenskappe
Tannie Mia – Wiskunde, Sosiale Wetenskappe, Siviele Tegnologie, Lewensorientering
Begripstoetse vir die laerskool (Afrikaans) – Ita Joubert
Laerskool Wiskunde – DEN
EBW / EMS / Wiskunde Geletterdheid Vraestelle – DESNA Assessments
Juffrou 911 – Laerskool Wiskunde
Eazi Peazi – Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe, Engels EAT
English Home Language / First Additional Language Assessments – SA English 1st Class
Ons het ook ‘n lekker Hersieningsoefening vir graad 6 / 7 EAT – Kyk bietjie!
Soek ook deur hulpmiddels vir elke graad hier:
Graad 1
Graad 2
Graad 3
Graad 4
Graad 5
Graad 6
Graad 7
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Graad 12
Hoop dit help!
Nuutste Artikels op Onnies Online:
- Intermediêre fase kwartaal 3 hulpbronne
- Grondslagfase Kwartaal 3 Hulpbronne
- Laerskool Kwartaal 2 Eksamenvrastelle
- Hoërskool Kwartaal 2 Eksamenvraestelle
- Adverteer met gemak jou onderwysposte op Teacha! Jobs
- BIC® Skryfbehoeftes beloon betrokkenheid en gemeenskap in die onderwysberoep
- Vier skoolbenodigdhede deur die jare
- Maak ‘n sukses van jou Teacha! winkel
- Die opstel van skryfbehoeftelyste vir die jaar het sopas baie makliker geword met YourSchoolBox
- Domestos verbind tot die bekamping van onveilige sanitasie in Suid-Afrikaanse skole
Elna Eayrs
Thanks
Lyette
Fantasties baie dankieeee
Antonie
Goeie Dag, Ek op soek na Graad 4 Vraestele as iemand dalk kan help.
Antonie
Lynette
Dankie gaan beslis help
grace
Daardie vraestelle het defnitief baie gehelp baie dankie
sureida
goeie dag ek is opsoek na gr 11 ou biologie vraestele
Colleen Swart
Waar kan ek gr 6 ou vraestelle bekom?
Charmaine Groves
Goeiedag, kan iemand my dalk help met Toerisme Gr.10 afrikaans en engels asseblief? Ek sal hulp so baie waardeer. Groete
Charmaine
Ria Behm
Waar kan mens November 2016 se vraestelle en memorandums bekom?
ENGELA
KAN NIEMAND HELP. IS OP SOEK NA GR 10 WISKUNDE GELETTERDHEID IN DIE VAALDRIEHOEK.
Yolande
http://www.education.gov.za/
Martin
Baie dankie!!!!
hester roux
engelsgoeie middag almal
ek is opsoek na matriek se finale eksamens se vraestelle
dit bestaan uit
afrikaans
wiskunde gelettertyd
LO
geskiedenis
besigheids studie
sal dit opreg waardeur
dankie vir julle tyd
amanda ruiters
Kan iemand my help met n taak vir Gr 7 oor Arabiese handelsroetes. Nog nooit op die laerskool les gegee nie. Swem ‘n bietjie in diep water. Amanda Ruiters
Yvonne
Goeiedag ek soek JUNIE 2015, 2016 EN 2017 vraestelle in die volgende vakke; TOERISME, DRAMA, VERBRUIKER WISKUNDE GELETTERTHEID,LO, AFRIKAANS EERSTE TAAL EN ENGELS
Baie dankie
Jean
Hi Yvonne! Kyk gerus op die lys hier bo. Indien nie, is daar dalk op Teacha!
Marie
Help asb… Ek soek NW Vraestel vir Gr 9..
Jean
Hi Marie! Kyk gerus op die lys hier bo. Indien nie, is daar dalk op Teacha!
Surette
Kan jul help asb. Ek is opsoek na vraestel en memo vir Junie 2018 Graad 7 Wiskunde vraestel of dan van Junie 2017 vraestelle
Jean
Hi Surette! Kyk gerus op die lys hier bo. Indien nie, is daar dalk op Teacha!
Dalene van Wyk
Ek is op soek na Skeinat graad 11 en 12 vraestelle met memorandums vir die Noord-Kaap asb
Jean
Hi Dalene! Kyk gerus op die lys hier bo. Indien nie, is daar dalk op Teacha!
Yvette
Hallo Jean
Ek is op soek na Gr.9 Tegnologie vraestel om nuwe idees te kry.Ek is bereid om my 2018 vraestel te ruil vir ‘n ander persoon se 2018 Nov.vraestel.
Hoop iemand is gewillig!!
Beverley Redelinghuys
Hi opsoek na Graad 10 Rekeningkunde vraestelle asseblief